Alan Alda

Alan Alda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 insluitende Elizabeth
Beatrice Alda[1]
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Alda (gebore 28 Januarie 1936) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Four Seasons (1981), Crimes and Misdemeanors (1989), en Everyone Says I Love You (1996), en in die televisiereeks M*A*S*H (1972).

  1. "Alan Alda: Biography" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 13 Oktober 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy